|
TJAILATYD LODGE BRAND AF
‘n Brand het in Tjailatyd Lodge se sitkamer ontstaan tydens Junie 2007 en die hele hoofgebou is in puin gelê. Die goeie nuus is egter dat die versekering die eis onlangs afgehandel het en dat die geboue tans herbou word. Die slaapkamers was nie geaffekteer nie en dis slegs die sitkamer, kombuis, groot lapa, kroegarea en skermmure by die braaiput wat uitgebrand het. Ons poog ook om nou te verbeter op die produk wat ons voorheen aan ons kliënte gebied het. Sien asb aangeheg ook ons nuut opgedateerde pryslys en lys van aktiwiteite in die omgewing.
(click op die fotos om te vergroot)
Die
nuwe Tjailatyd lodge open 5 Oktober 2007 en besprekings is nou oop vir die res
van die jaar. Kontak Christine by 083-452-5157
|
|